| Modulekode | STL 890 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Navorsingsverhandeling, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van politieke studies gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. |
| Modulekrediete | 240.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App